Een van die gewildste gospelsangers in Suid-Afrika, Danie Botha, tree eerskomende Sondagaand, 20 September, om 6nm by die AGS Lofdal Kerk in Ruby Gailey-Laan op. Danie is op 25 Junie 1964 gebore. Dit ...