’n Inisiatief wat fokus op ’n bevel vir gemeenskapsdiens eerder as tronkstraf is by die landdroshof op Lüderitz en die periodieke hof op Aus van stapel gestuur.
Die afgelope 19 maande het ’n passievolle groep fietsryers onder die vaandel van All4TheBabies duisende kilometers met hul fiets afgelê om geld vir Namibië se weggooi- ...
Die in situ-loging (ISL)-ontginning van uraan in die drinkwater van die Stamprietkom mag nie deur enigiemand toegelaat word nie, waarsku die Namibiese geoloog, dr. Roy Miller.
Die kind se naam was Isabella Dolorosa van Tonder, maar vir haar “granny” was sy Tinkerbell. As Nella Peterson vertel die formidabele Amanda Strydom haar verhaal van ...
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het ontken onbewoonde eenhede in twee staatsbeheerde tehuise vir bejaardes in Windhoek staan reeds jare lank leeg.
Die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC) het ’n ondersoek van stapel gestuur na bewerings van korrupsie waarby die uitvoerende hoof van die Lüderitz Waterfront ...
Oorbevolking, te min toiletgeriewe en ’n “ontsettende gebrek” aan toegang tot voldoende gesondheidsdienste. Dié toestande hou ernstige uitdagings in en benadeel ...
“Geen petrol by NWR-oorde:”Soos altyd seker maar onbetaalde rekeninge en geldjies verduister. . . die “standard package deal” soos SME en al die ander. . . wanbestuur.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results