ALLE owerhede moet saamwerk om bendegeweld en veral gun violence in Mitchells Plain te bekamp. Só sê Norman Jantjies, ...
“MY suster, my kind is hier in die plakkerskamp en iemand wil my kind verkoop, maar Saldanha is nou te heated. ”So het, Kelly ...
VYFTIEN jaar na ’n man glo sy vrou voor hul twee minderjarige kinders doodgeskiet het en glo ook sy skoonma in die kop gewond ...
DIE Macassar-polisie ondersoek ’n moordsaak ná die ontdekking van ’n lyk die afgelope naweek. Die body van die ...
“HULLE wou Joshlin hê vir haar oë en vel.” So het Lourentia “Renz” Lombaard (33) in die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat in ...
HUL drome durf nie deur die hekkies van die lewe gepootjie word nie...Miguel Prins en Jordan Sydon (albei 12) is die “Prins” ...
HY WAS ‘aan nie brand’ met die puik job wat hy gedoen het. ’n Brandbestryder van Mitchells Plain word as ’n hero gesien nadat ...
DIE Noord-Kaapse polisie het op onwettige sigarette beslag gelê met ’n geraamde straatwaarde van R5.4 miljoen.
DIE Nelson Mandela Universiteit in die Oos-Kaap treur oor die verlies van ’n student nadat ’n taxi in ’n groep studente gery het.
IEMAND kan doodgegaan het.” Só het Menecia Mosea (22) van Ravensmead gesê ná ’n ongewone bye-aanval.Mosea en haar ma, Amanda ...
’n LAW Enforcement-beampte van die Stad Kaapstad is Vrydagmiddag by die Bishop Lavis-basis vir wetstoepassers dood. Na wat ...
DIE dood van ’n inmate wat na bewering deur bewaardes by die Mangaung-gevangenis veroorsaak is, bly vir eers ’n raaisel.